Our programme, ‘Help with Heart,’ touches listeners every Wednesday evening. This programme focuses on positive events that offer hope amid so much disorder and despair. Our conversations are relevant and directly linked to our projects. Feel free to listen in on Wednesday evenings from 19:00 to 20:00.
Aangesien ’n uitgebreide reeks spesialisdienste reeds beskikbaar is, en ook verder vergroot gaan word, is die kliniek in ’n posisie om behoeftiges van alle areas by te staan – mits die korrekte verwysingsprotokol gevolg is.
Die doel is om bestaande infrastruktuur uit te brei wat as platform dien vir mediese praktisyns om mediese dienste gratis aan hulpbehoewendes te lewer.



Die hooffokus van die kliniek se dienste is kinders en bejaardes, maar die visie is om ‘n omvattende maatskaplike- en gemeenskapsdiens te lewer wat mediese en verwante dienste aan behoeftige pasiënte verskaf.
Address: 251 Jean Ave, Die Hoewes, Centurion, 0157
Contact: 021 664 1167 / info@lekkerfm.com